New Era Newspaper

New Era Epaper
Icon Collap
...
Home / Hoe Lyk Dit Met Ons Elektriese Krag?

Hoe Lyk Dit Met Ons Elektriese Krag?

2008-07-18  Staff Report 2

Hoe Lyk Dit Met Ons Elektriese Krag?
Die ooreenkoms tussen Nampower en Eskom van Suid-Afrika is nogal uiters belangrik vir die land se behoeftes in die kort termyn. Nampower het 'n lang-termyn oor-eeenkoms met Eskom wat voorsiening maak vir die verskaffing van jaarlikse, maandelikse, weeklikse en daaglikse kragskedules. Wanneer daar 'n tekort aan verskaffing kan intree, sal Eskom dit aan Nampower meedeel sodat dat albei die moontlike tekort op die beste manier kan bekamp en oorbrug. Die twee voorsieningsmaatskappye is verbind met mekaar en enige probleme sal dus tesame aaangepak word om kragafsluitings (black-outs) en stelselfalings te voorkom. Dit is in hierdie gees en verstandhouding dat die Suider-Afroikaanse Kragpoel (SAPP) jare gelede tot stand gekom het en dit word nog steeds op 'n gere?
2008-07-18  Staff Report 2

Tags: Khomas
Share on social media