New Era Newspaper

New Era Epaper
Icon Collap
...
Home / Swakop Ruim Op

Swakop Ruim Op

2008-05-13  Staff Report 2

Swakop Ruim Op
SWAKOPMUND Die munisipaliteit van Swakopmund wend hernieude pogings aan om die stryd teen die opeenhoping van informele huisies op persele te bekamp. Op sy laaste vergadering het die Dorpsraad planne goedgekeur wat die vermindering van sulke pondokke op sy drumpel verder sal laat krimp. Daar word beraam dat elke tweede erf in die Mondesa woonbuurt van Swakopmund 'n pondok in sy agterplaas het. Die stadsraad het 'n komitee gestig wat daarna sal omsien om riglyne in die geleidelike uitfasering van plakkershuise moet ontwikkel. Die uitfase-ring van pondokke is as die projek met die hoogste prioriteit aangewys. Die meeste van die dorp se inwoners, veral di??????'??
2008-05-13  Staff Report 2

Tags: Khomas
Share on social media