[t4b-ticker]

Oud en Vergete

Home Archived Oud en Vergete

Kae Matundu-Tjiparuro

OTJINENE:

Daar gebring en daar gelaat staan! Gebruik, misbruik en weggegooi. Dit is hoe mens die omstandigede van Koos Marenga dalk die beste kan beskryf.

Hierdie 100-jaar-oue pensioenaris kwyn letterlik weg in sy hut in die informele dorpsgebied hier in Otjinene. Die ouderdom en die siekte hou hom huisgebonde en die toestand word net erger deur die skamele geldjies wat hy as pensioen van die regering kry. ‘n Geldjie wat hy skaars te siene kry en wat beslis nie help om sy lot te verbeter nie.

Die dag toe New Era by hom besoek afgel?